Skip to content
skaakmat.co.za
  • Tuis
  • Kinders
  • Ouers
  • Skole
  • Kontak
  • KURSUS

Skaak Meesters van die Hede en Verlede!

Wil jy leer skaak speel, in Afrikaans? Kliek hier vir meer inligting oor die skaak kursus vir beginners.

Hier is ‘n lys van verskeie wêreldkampioene in skaak. Kliek op ‘n skakel hieronder om meer te leer omtrent hierdie legandariese skaakmeesters!

  • Wilhelm Steinitz, 1886-1894
  • Emanuel Lasker,1894–1921
  • José Raúl Capablanca, 1921–1927
  • Alexander Alekhine,1927–1935, 1937–1946
  • Max Euwe,1935–1937
  • Mikhail Botvinnik,1948–1957, 1958–1960, 1961–1963
  • Vasily Smyslov, 1957–1958
  • Mikhail Tal, 1960–1961
  • Tigran Petrosian, 1963–1969
  • Boris Spassky, 1969–1972
  • Bobby Fischer, 1972–1975
  • Anatoly Karpov, 1975–1985
  • Garry Kasparov, 1985–1993
  • Vladimir Kramnik, 2006–2007
  • Viswanathan Anand, 2007-2013
  • Magnus Carlsen, 2013-
skaakmat.co.za © 2021