louis.holtzhausen@gmail.com
Meer omtrent skaakmat.co.za
My naam is Louis Holtzhausen en ek het meer as 20 jaar ervaring in skaakafrigting. Ek het reeds duisende jong skaakspelers geleer speel en baie van my studente het groot sukses behaal op beide nasionale en internasionale vlak.
Die samestelling van my beginner kursus en ander materiaal op skaakmat.co.za is beproefde leermateriaal en bevat besonderse insigte en kennis waardeur oud en jonk kan leer om nie net skaak te speel nie, maar goed te wees daarin!