Skaak Kurses vir Beginners

Skaakmat bied ‘n kursus wat bestaan uit 10 video lesse, in Afrikaans. Die lesse is ideaal vir kinders (en ouers) wie graag die opvoedkundige spel wil leer!

Leer skaak met die 10 Video Lesse!

(Aanlyn transaksie deur Payfast).