Hieronder is die skakels waarmee jy die skaaklesse in die gevorderde pakket kan aflaai. Jy het ‘n keuse om die videos af te laai in HD formaat en/of SD formaat.
HD formaat: (Hoër resolusie. Beste vir toestelle met ‘n goeie internet konneksie en ‘n groter skerm, bv. ‘n skootrekenaar.)
SD formaat: (Laer resolusie. Beste vir toestelle met ‘n stadige internet konneksie en ‘n kleiner skerm, bv. ‘n mobile foon.)
HD formaat
- Les 5 Wat jy moet doen in die opening | LAAI AF
- Les 6 Wat jy moet doen in die middelspel | LAAI AF
- Les 7 Wat jy moet doen in die eindspel | LAAI AF
- Les 8 Belangrike taktieke wat jy moet ken | LAAI AF
- Les 9 Die 4 mees algemene foute in skaak | LAAI AF
- Les 10 Hoe werk skaak notasie | LAAI AF
SD formaat

Kopiereg kennisgewing
Die aankoper (of persoon wat die program as ‘n geskenk ontvang) en sy/haar huisgesin verkry die reg om hierdie skaaklesse te gebruik op enige toestelle in die huisgesin se besit, bv. rekenaar/s en/of mobiele fone en tablette. Die lesse mag nie verkoop of gekopieër word aan enige persoon wat nie deel van die relevante huisgesin is nie.
Let Wel: Spesiale lisensies is beskikbaar vir skole. Kontak my.