Hieronder is die skakels waarmee jy die beginner skaaklesse kan aflaai. Jy het ‘n keuse om die videos af te laai in HD formaat en/of SD formaat.
- HD formaat: (Hoër resolusie. Beste vir toestelle met ‘n goeie internet konneksie en ‘n groter skerm, bv. ‘n skootrekenaar.)
- SD formaat: (Laer resolusie. Beste vir toestelle met ‘n stadige internet konneksie en ‘n kleiner skerm, bv. ‘n mobile foon.)
HD formaat
- Les 1 Hoe werk skaak en waar kom dit vandaan | LAAI AF
- Les 2 Hoe om goeie afruilings te maak | LAAI AF
- Les 3 Hoe om jou teenstander in skaakmat te sit | LAAI AF
- Les 4 Spesiale bewegings en ander reels wat jy moet ken | LAAI AF
SD formaat

Kopiereg kennisgewing
Die aankoper (of persoon wat die program as ‘n geskenk ontvang) en sy/haar huisgesin verkry die reg om hierdie skaaklesse te gebruik op enige toestelle in die huisgesin se besit, bv. rekenaar/s en/of mobiele fone en tablette. Die lesse mag nie verkoop of gekopieër word aan enige persoon wat nie deel van die relevante huisgesin is nie.
Let Wel: Spesiale lisensies is beskikbaar vir skole. Kontak my.