Totale Pakket: Transaksie suksesvol, dankie!

Kopiereg kennisgewing

Die lesse mag nie verkoop of gekopieër word aan enige persoon wat nie deel van die koper se huisgesin is nie.

Hieronder is die skakels waarmee jy al die skaaklesse kan aflaai. Jy het ‘n keuse om die videos af te laai in HD formaat en/of SD formaat.

  • HD formaat: (Hoër resolusie. Beste vir toestelle met ‘n goeie internet konneksie en ‘n groter skerm, bv. ‘n skootrekenaar. Totaal: 315MB)
  • SD formaat: (Laer resolusie. Opsioneel vir toestelle met ‘n stadige internet konneksie en ‘n kleiner skerm, bv. ‘n selfoon. Totaal: 99MB)

HD formaat

  • Les 1 Hoe werk skaak en waar kom dit vandaan | LAAI AF
  • Les 2 Hoe om goeie afruilings te maak | LAAI AF
  • Les 3 Hoe om jou teenstander in skaakmat te sit | LAAI AF
  • Les 4 Spesiale bewegings en ander reels wat jy moet ken | LAAI AF
  • Les 5 Wat jy moet doen in die opening | LAAI AF
  • Les 6 Wat jy moet doen in die middelspel | LAAI AF
  • Les 7 Wat jy moet doen in die eindspel | LAAI AF
  • Les 8 Belangrike taktieke wat jy moet ken | LAAI AF
  • Les 9 Die 4 mees algemene foute in skaak | LAAI AF
  • Les 10 Hoe werk skaak notasie | LAAI AF

SD formaat